Plaas te Koop 15kilo’s van Fochville

R5,143,750.00
NEW

3300

Property ID

3

Bedrooms

2

Bathrooms

Description

Plaas te koop.

435.90 Hektaar

Ou Plaashuis met 3 ruim slaapkamers

Oopplan leef en eetkamer

“Cosy” kombuis met riet stoep onder die peperboom.

Groot lapa met verdelings vir ‘n potentiale gastekamer en badkamer.

Swembad

Wendy huis met badkamer

En tweede hut vir skaapwagter

Groot skuur (net afdak)

Twee Krale

Boorgat

Alarm en Beams vir Sekuriteit

Address

  • Country: South Africa
Open on Google Maps
  • Property ID 3300
  • Price R5,143,750.00
  • Property status NEW
  • Rooms 2
  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 2
  • Label Borehole, Swimming Pool

Contact

Nannette O’Brien

Property Agent
40 Vrede Str. Fochville
071 676 7953
nannette@prop.vdmplaw.co.za
Other Properties